20/09/2020   Abel & Ina Smit,  Sedgefield

Vriendelik ontvang.  Ons het so lekker geslaap en gerus!

 

17/08/2019   Michelle, Sergio & Jaco,  Kalahari

Baie dankie vir die "great" gasvryheid en heerlike kos!  Die plaas is absoluut pragtig en die "views"!!  Mag julle alle voorspoed ervaar en sommer genoeg reën!

 

26/04/2019   Marie en Gerhard Pietersen,  Pretoria

Wat 'n belewenis!  Die liefde en sorg, die gasvryheid, die tyd met ons deurgebring.  Ons het heerlik knus en warm geslaap.  Ons kon die geure wat die bossies en berge bied in diep teue inasem.  Die skoonheid wat ons kon sien en ervaar was ongekend en oorweldigend.  Baie, baie dankie dat ons, ons 44ste huweliksherdenking kon afsluit met 'n brunch op die kop van jul berg, met die mees asemrowende uitsig.  Baie liefde en voorspoed vorentoe.

 

26/10/2017   Neil, Charné, Mila & Niaan Human,  Bloemfontein

Baie dankie vir jul gasvryheid.  Beter, meer sielsvriende ken ek nie.  Alle seën

 

04/10/2017   Francisca & Samuel Moor,  Switzerland

To Eugene  :  ("dam Wohlgeboranen") : Herzlichen dank fúr einen allzukurzen aber umso intensiveren aufenthalt in dieser klaren bergveldt.  Die kurze pinschfahit mit den hautnahen begegnungen mit seinen búffeln war einzigartig!!

 

24/09/2017   Robyn & Howard Mills

Thank you Elize, for making our stay so comfortable.  Delicious food, warm bed -  what more do we need?!  We will remember our first Karoo2Coast forever!

 

22/09/2017  Vichers & Peters (Cycle Challenge)

Our 8th visit here  -  always a wonderful experience!

 

14/08/2017   Andries & Liesl du Toit

Die vrede van ons Skepper is tasbaar hier! In julle menswees en doen word ons bederf. Baie dankie vir al die omgee en vreiendelikheid

 

14/08/2017   Tilla van Zyl

Die netheid, smaakvolle kamers en besonder heerlike etes was 'n heerlike kuier by julle. Pragtig!

 

26/8/2011   Peter & Livinia Horsfield, Durbanville Cape Town

Superb hospitality and the food was great! We are sorry we did not plan to stay longer!

 

31/7/2011 Joe & Trudie Schoeman, Hermanus

Baie dankie vir die lekker bly. Jammer ons kon nie langer bly, maar volgende keer sal ons n plan maak!

 

17/07/2011 Henning & Ryna Beukes, George

Baie dankie julle twee vir die lekker bederf. Dit was heerlik vir ons. Ons kan sien die plaas is absoluut julle passie!

 

08/07/2011 Carl & Sandra Lombard, Cape Town

Heerlik gebly en bederf gevoel met die gasvryheid. Lekker gestap en buffelkalfie melk gegee - wonderlik! Baie dankie!!

 

03/07/2011 Kathleen Broderick & Pauline Whitehead

Thank you very much for wonderfull stay. Weather was freezing but the accommodation and reception was warm. Food was superb!

 

10/06/2011  Jim Smith, CA  VSA

Wonderfull stay beds was very comfortable! Great location!

 

21/5/2011  Charl & Henlie Sparks, George

Baie, baie dankie vir die heerlike bly. Ons het dit regtig baie geniet dit was baie spesiaal!

 

10/5/2011  Pieter en Mercia Snyman, Kaap

Het baie lekker gebly, wildrit was baie lekker. Dankie vir al die ekstra moeite, ons waardeer dit! Besonderse goeie diens en vriendelikheid.

 

30/4/2011 Andre, Zelda, Zani en Francois Naude

Baie dankie vir jul gasvryheid, heerlike kos en pragtige uitsig. Sou graag langer wou bly...

 

28/4/2011  Pierre, Rosa & Lourens Knoesen,  PE

Het tydjie op julle pragtige plaas baie geniet. Selfs die wild het saam gewerk om dit spesiaal te maak!

 

22/4/2011 Morne & Michelle Smith , George

Baie dankie vir julle gasvryheid... en vir heerlike bederf... diens was puik!!

 

19/4/2011  Sebastian, Lydia, Claas and Sibylle, Munich Germany

Thank you for the wonderfull (but short ) time at Mountain Pastures! Your hospitality, friendliness were awsome, and of course the lovely "safari" experience with Eugene was outstanding!!

 

14/4/2011  Bertus & Ursula, Kempton Park

n Wonderlike plek, gasvryheid uit die boonste rakke. Siels verrykend...

 

20/3/2011 Raturat family - Knysna

What a wonderfull spot to rest, absolute peace and quiet. Wonderfull hosts, good food. Barrington we will miss you!!

Latest News
loading....
 

guestbook

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting